| Modulekode | PVK 420 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Gespesialiseerde voeding van pluimvee in verskillende fisiologiese stadiums en produksiestelsels. Bedryfswetenskap en bestuur van produksie- en voedingstelsels in pluimveeproduksie-eenhede. Toegepaste teel van pluimvee. Ontwerp en benutting van toerusting en behuisingsfasiliteite. Produkgehalte en bemarking van pluimveeprodukte. Higiëne en gesondheidsprogramme. Praktiese werk: Die gebruik van rekenaarstelsels vir die bestuur van pluimveevoeding in verskillende produksiestelsels. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | VGE 301 en VKU 250 |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 4 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App